New here? Sign Up Have an account?

Sonder enige sorge in my lewe

Sign Up 100% FREE to Get In Touch

Join Free Here

Biker Preferences

Type of motorcycle(s) ownedCruiser
Riding frequencyWhenever I can
Riding lengthOut of town
Wears a helmetAlways

Appearance

EthnicityCaucasian / White
National heritageSouth African
BuildFit
Height196 cm
Eye ColorBlue
Hair ColorBald
Hair LengthBald
Facial HairShaved
Best featureSmile
Body ArtNone
Health ConditionNo problems
My AttractivenessAverage

Situation

Relationship StatusDivorced
Has childrenNo children
Wants kidsNo
Housing SituationAll is calm
Living ArrangementsAlone
Wants to RelocateMaybe
Have PetsHorse
Has a carYes

Education & Employment

EducationUniversity Bachelors
SpecialtyResearch / Science / Engineering
Employment StatusFull-time
Annual income$100,000 - $250,000
Job TitleHead: Solution Design

Leisure & Fun

TV preferencesDramas, Movies, Science fiction
Favorite TV showsBanshee, Breaking Bad, Men in Trees, Game of Thrones
Favorite movies typesScience fiction, Romance, Drama
Favorite moviesThe Postman, Avatar, Eat, Pray Love
Music typesRock, Blues
Favorite artistsCream, Green Day, Led Zeppelin, U2, Stevie Ray Vaughn
Reading selectionBiography, Business, Classic, Fiction, History, Instructional, Mystery, Philosophy, Science fiction
Favorite booksPolice, Onder die Radar, Ripley under Ground, Pillars of the Earth
Idea of funDit hang af van die dag en die geselskap, 'n goeie piekniek met lang gesprekke oor die lewe, 'n movie, goeie koppie koffie op 'n warm somers oggend, lang road trips, snoes onder 'n kombers, kerfoefel voor die TV, vinnige, scary perde ritte, duik in Sodwana, sit in die veld met net stilte, soek die ideale foto geleentheid, skinny dip in 'n plaasdam, lang motorfiets rit, stilte, sit onder 'n boom en lees, sit rug aan rug en dink. Drink 'n bier, kyk 'n blues konsert. Skryf 'n brief. Stap met 'n hond. Lank gesels sonder enige denke aan tyd. Ry trein. Wees goed vir ander mense - spandeer tyd met minder bevooregtes - vra maar as daar nog is.
HobbiesArts & Crafts, Reading, Dining, Photography, Theater, Travel, Volunteering, Motorcycles

Personality

SmokerDon't smoke
DrinkingLight / social drinker
Social behaviorFriendly
Friends describe asFriendly
In High School I was a(n)Average Joe
Sense of humorFriendly
My great timeHanging out with friends, Staying at home, Trying new things, The movies, Relaxing, Reading a book, Going to a concert
Always wanted to trySt Helena Eiland, trein rit op die Alaska Railroad, perde ritte in Montana, road trip deur die Karoo tot in die Hel.

Views

Political viewsVery liberal
ReligionBuddhist
Attend religious servicesNever
Goal in lifeIn myself gelukkig te wees en hopelik 'n bietjie geluk te kan aangee aan ander - ek wil elke dag iets nuut leer en bekyk al is dit om stil te staan en kyk vir 'n sonsondergang - klein goedjies maak saak - die groot goed kyk na hulself.

Looking For

Must haveIntelligence, Good Looks, Humor, Great skills, Empathy, Sensitivity, Boldness, Oddities, Spontaneity, Flirtatiousness, Wit, Thoughtfulness
Look for in a partnerGaaf, aangenaam, welsprekend, gemaklik met haarself in 'n suit of in 'n handdoek, sexy, ontspanne en sonder sorge. Jonk van gees en siel ten spyte van jare.

Iemand wat goed in konteks kan sien en volgens die belangrikheid daarvan reageer. Oop vir nuwe dinge en opinies - iemand wat ek wil hê, maar nie nodig het nie. Selfstandig en gelukkige persoon wat elke dag waardeer en weet ons het nog 1 dag minder oor. Het ek genoem drop-dead-gorgeous? LOL
On the first dateUit-eet in 'n restaurant waar die kelners lang wit voorskote dra - hopelike is dit 'n date vol idees en gesprekke wat aanhou tot laat waar ons uiteindelik die betekenis van die lewe raakpraat en die hele wereld se probleme oplos.